2018

Studentesimposium 2018

Algehele referaat wenner: Daniel du Plessis

Regsgeleerdheid, Universiteit van Pretoria
Wan- en weldade: Na 'n nuwe artikulasie van skuld en die verlede

Gehoorgunsteling: Michelle Oelofse

Regsgeleerdheid, Universiteit van Pretoria
'n Nuwe benadering tot internasionale kommersiƫle kontrakte in Suid-Afrika: Keuse van reg klousules

Volledige 2018 program: deelnemers en navorsingopsommings

Gallery